041 364 2608

 

 
 
 

WELKOM BY AFRIKAANSE BAPTISTE KERK - Port elizabeth 

"Hartlik welkom by die Afrikaanse Baptiste kerk Port Elizabeth (ABK PE). Waar Jesus Christus, die Seun van God en enigste weg na die Vader, verkondig word (Kol.1:28).

Ons is 'n hegte en liefdevolle familiegemeente wat daarna strewe om ware dissipels vir die Here te wees. Ons oogmerk, dus, is om al die middelle tot ons beskikking te gebruik om die mens volmaak in Christus Jesus voor te stel.

 

Die Woord van God, die Bybel, is ons enigste en genoegsame kompas waarmee ons ons pad deur hierdie donker wêreld navigeer.

As jy deur donker dieptes gaan en hulp nodig het, of selfs net op soek is na 'n gemeente waar jy in vrolikheid opgebou kan word om met meer ywer en diepte die Here te dien, is die liggaam van Christus in Port Elizabeth (ABK PE) die plek waar jy moet wees.

Events calendar

-  
Sun
Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
01
02
03
04
05
06
07
08
09
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30

ABK PE

img2182
10847609425977310912463632119664620929667o
dscf2911
dscf2916

"Hom verkondig ons, terwyl ons elke mens vermaan en elke mens in alle wysheid onderrig, om elke mens volmaak in Christus Jesus voor te stel;"

Kolossense 1:28

Adres:

18 7de laan, Newton Park

Port Elizabeth, 6052


Kontak ons by:

Tel: (041) 364-2608

Epos:  baptis@outlook.com


Dienstye:

Sondagoggend 09:30 - 10:30

Sondagskool 08:45 - 09:30

Sondagaand 18:30 - 19:30

Biduur (Sondae) 17:45 - 18:30

Bybelstudie (Woensdae)  19:00 - 20:30

Mannegroep (Saterdae)   07:30 - 08:30

Afrikaanse-baptiste-kerk-port-elizabeth

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...