041 364 2608

 

 
 
 

LeesPlan 2015

100 Dae Leesplan

Hierdie leesplan is bedoel om jou te help om stelselmagtig deur die bybel te werk.

Dit is my begeerte dat die Here jou sal nader trek en dat jy 'n meer intieme verhouding

met Hom sal ervaar.


Kry die leesplan hier

"Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,
sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

2 Timoteus 3:16-17

Adres:

18 7de laan, Newton Park

Port Elizabeth, 6052


Kontak ons by:

Tel: (041) 364-2608

Epos:  baptis@outlook.com


Dienstye:

Sondagoggend 09:30 - 10:30

Sondagskool 08:45 - 09:30

Sondagaand 18:30 - 19:30

Biduur (Sondae) 17:45 - 18:30

Bybelstudie (Woensdae)  19:00 - 20:30

Mannegroep (Saterdae)   07:30 - 08:30

Afrikaanse-baptiste-kerk-port-elizabeth

OK / Close
Who doesn't like cookies?
This website uses cookies to ensure you get the best experience. Read more...